Ember
Vrygestel: 2019
Tydsduur: 4m 23s
Ouderdomsbeperking: Geen
Ember se optrede verwoes die woud rondom hulle, hy besef egter dat sy gedrag hartseer en ongelukkigheid veroorsaak en herstel die balans in die woud.
Ember is ‘n studentefilm deur The Animation School.