Geheim van Onderplaas

Vrygestel: 1962
Tydsduur: 1h 18m
Ouderdomsbeperking: Geen
Lidia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet, maar vergete geheime van Onderplaas word ontbloot met die jongste generasie se liefdespaaie wat kruis. Sal Onderplaas vir altyd verbode liefde oplewer? Neem asseblief kennis dat hierdie film in s...

Lidia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet, maar vergete geheime van Onderplaas word ontbloot met die jongste generasie se liefdespaaie wat kruis. Sal Onderplaas vir altyd verbode liefde oplewer?

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.