Genade Onverdiend

Vrygestel: 2025
Tydsduur: 1h 19m
Ouderdomsbeperking: Geen
Ruan de Klerk het in ‘n kinderhuis naby Simonstad grootgeword waar sy liefde vir die see en bote, veral seilbote, ontstaan het. Sy lewensdroom is om net te seil waar die wind hom ook al neem. Hy gooi anker in Mosselbaai en op sy tweede dag daar ontmo...

Ruan de Klerk het in ‘n kinderhuis naby Simonstad grootgeword waar sy liefde vir die see en bote, veral seilbote, ontstaan het. Sy lewensdroom is om net te seil waar die wind hom ook al neem. Hy gooi anker in Mosselbaai en op sy tweede dag daar ontmoet hy vir Mica Brits wat vinnig die spil word waarom sy hele bestaan wentel.

Ruan se lewe neem egter ‘n dramatiese wending toe hy een middag tot die redding kom van ‘n slagoffer wat deur kriminele oorval word.

Sal Ruan sy weg terugvind na Mosselbaai en Mica?