Gestewelde Kat
Tydsduur: 24m 10s
Ouderdomsbeperking: Geen
Hans se pa sterf en Hans erf ‘n kat, maar hierdie is nie sommer net ‘n gewone kat nie, hierdie kat kan praat. Met die hulp van die kat slaag Hans daarin om die koning te beïndruk en die prinses se oog te vang.