Gevaarlike Spel

Vrygestel: 1962
Tydsduur: 1h 29m
Ouderdomsbeperking: Geen
Sersant Koen, kry die moeilike opdrag om Reg Regallo, 'n nagklubeienaar en diamantsmokkelaar, vas te trek. Regallo is egter 'n uitgeslape kalant en die arme speurder misluk keer op keer. Koen kry uiteindelik sy kans om Regallo op heterdaad te betrap ...

Sersant Koen, kry die moeilike opdrag om Reg Regallo, 'n nagklubeienaar en diamantsmokkelaar, vas te trek. Regallo is egter 'n uitgeslape kalant en die arme speurder misluk keer op keer. Koen kry uiteindelik sy kans om Regallo op heterdaad te betrap toe hy niksvermoedend 'n groot transaksie in Mosambiek beklink.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.