Hansie en Grietjie
Tydsduur: 23m 8s
Ouderdomsbeperking: Geen
Hansie en Grietjie se bose stiefma neem hulle woud toe en los hulle daar. Hulle is baie opgewonde toe hulle ‘n huis van lekkergoed sien, maar die eienaar van die huis is ‘n heks wat hulle wil eet. Otto en Krokkie is gelukkig daar om hulle te red.