Hansie en Grietjie - Kort Storie
Tydsduur: 9m 7s
Ouderdomsbeperking: Geen
Hansie en Grietjie ontdek enige kind se droom, ‘n huisie heeltemal gemaak van lekkernye. Die boetie en sussie se rasende magies laat hul nie tweekeer vra toe die ouer dame hul binnenooi vir ‘n peuselhappie nie. Hansie en Grietjie is in ekstase met di...
Hansie en Grietjie - Kort Storie
Hansie en Grietjie ontdek enige kind se droom, ‘n huisie heeltemal gemaak van lekkernye. Die boetie en sussie se rasende magies laat hul nie tweekeer vra toe die ouer dame hul binnenooi vir ‘n peuselhappie nie. Hansie en Grietjie is in ekstase met die lekkernye wat van dak tot vloer getooi is, maar die soettand droomwêreld is dalk net te goed om waar te wees.