Hartsbegeertes

Vrygestel: 2014
Tydsduur: 1h 34m
Ouderdomsbeperking: Geen
Hartsbegeertes skets die alledaagse gebeure en omstandighede van twee families. Ons sien hoe hulle worstel met dinge waaroor hulle geen beheer het nie en hoe hulle sin probeer maak van wat met hulle gebeur. James is ‘n baie suksesvolle sakeman, maar ...

Hartsbegeertes skets die alledaagse gebeure en omstandighede van twee families. Ons sien hoe hulle worstel met dinge waaroor hulle geen beheer het nie en hoe hulle sin probeer maak van wat met hulle gebeur. James is ‘n baie suksesvolle sakeman, maar al die geld in die wêreld kan nie sy vrou, wat met kanker gediagnoseer is, gesond maak nie. Pieter se lewe val uitmekaar want niks werk vir hom uit nie, maar sy geloof in God en die aanvaarding dat alles met ‘n rede gebeur, dat daar ‘n groter plan met sy lewe is, gee hom moed

Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens Sy besluit geroep is (Romeine 8:28).