Hier's Ons Weer
Vrygestel: 1950
Tydsduur: 1h 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Bende is op soek na geld wat as erflating aan die bendeleier, Moorulle, bemaak is. Diddervogel en As, twee speurders wat op die spoor van die bende is, word aangestel om by die opening van ‘n vermaaklikheidsoord wag te hou, maar hulle moet in ‘n o...
Hier's Ons Weer
‘n Bende is op soek na geld wat as erflating aan die bendeleier, Moorulle, bemaak is. Diddervogel en As, twee speurders wat op die spoor van die bende is, word aangestel om by die opening van ‘n vermaaklikheidsoord wag te hou, maar hulle moet in ‘n ou spookhuis daar naby tuisgaan. Die erflating is iewers in die ou spookhuis versteek.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.