Honger

Vrygestel: 2018
Tydsduur: 14m 5s
Ouderdomsbeperking: 16
‘n Geestesversteurde pasiënt en haar dokter is verwikkel in ‘n dodelike liefdesdriehoek. Ashley, Dokter Buys se vrou, word dood aangetref op die trappe. Ashley se sussie, Ashton, word na die psigiatriese hospitaal geneem waar sy vir Dr. Buys belowe d...

‘n Geestesversteurde pasiënt en haar dokter is verwikkel in ‘n dodelike liefdesdriehoek. Ashley, Dokter Buys se vrou, word dood aangetref op die trappe. Ashley se sussie, Ashton, word na die psigiatriese hospitaal geneem waar sy vir Dr. Buys belowe dat sy nie die oorsaak van Ashley se dood is nie. Sy smeek hom om haar te help ontsnap uit die hospitaal en sê dat hulle saam moet wegloop. Dr. Buys se kollegas raak bekommerd toe hy nie opdaag vir werk nie, het die bloed weer in die Buys huis gevloei ...?