Horseplay

Vrygestel: 2023
Tydsduur: 2m 40s
Ouderdomsbeperking: Geen
Bradley se gemoed is laag nadat hy deur ’n plakboek, gevul met herinneringe oor sy oupa, blaai. Ross wil Bradley opbeur en voordat hul dit weet is die twee vriende op ’n perd se rug, en ry die vlaktes plat totdat die meganiese perd meegee, en Bradle...

Bradley se gemoed is laag nadat hy deur ’n plakboek, gevul met herinneringe oor sy oupa, blaai. Ross wil Bradley opbeur en voordat hul dit weet is die twee vriende op ’n perd se rug, en ry die vlaktes plat totdat die meganiese perd meegee, en Bradley in die hospitaal opeindig met nuwe herinneringe saam met Ross wat hy kan koester.

Horseplay is ’n studentefilm deur The Animation School.