Hou die Blink Kant Bo

Vrygestel: 1960
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Klaas Haasbroek se lewe word op sy kop gedraai toe hy een oggend gereed maak vir werk en die refleksie in die spieël ‘n wil van sy eie ontwikkel. Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwal...

Klaas Haasbroek se lewe word op sy kop gedraai toe hy een oggend gereed maak vir werk en die refleksie in die spieël ‘n wil van sy eie ontwikkel.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.