Huis Op Horings
Vrygestel: 1963
Tydsduur: 1h 35m
Ouderdomsbeperking: Geen
Ewwie Bruwer se lewenslange droom was om per vliegtuig te vlieg en haar goue geleentheid het aangebreek. Ewwie gaan Windhoek toe! Haar voorbereiding vir die reis is gevul met hindernisse en ’n huis vol mense, mense van haar bloed, sowel as vreemdelin...
Huis Op Horings
Ewwie Bruwer se lewenslange droom was om per vliegtuig te vlieg en haar goue geleentheid het aangebreek. Ewwie gaan Windhoek toe! Haar voorbereiding vir die reis is gevul met hindernisse en ’n huis vol mense, mense van haar bloed, sowel as vreemdelinge wat haar bloed geword het.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
AN
Anna Neethling-Pohl
DW
Dawid van der Walt
JB
Jan Bruyns
JC
Jan Cronje
JP
Jan Luyt Pohl
JS
Jan Schutte
EF
Elsa Fouché
DN
Danna Niehaus
CN
Cor Nortjé
AC
Anina Conradie
ML
Milla Louw
GS
Gertie Scharper
FH
Frances Holland
HE
Hennie Eloff
MB
Monica Breed
SJ
Susan Jansen
GN
G.H. van Niekerk
AH
Annie Marie Huÿzers
SS
Susan Swart
KE
Katrin Engelbrecht
BK
Belinda Kruger