Inspan
Vrygestel: 1953
Tydsduur: 1h 12m
Ouderdomsbeperking: Geen
Dit is die jaar 1875 in Lourenço Marques. Die vervoer roetes na Suid-Afrika is nog ongebaan en vol lewensgevaarlike uitdagings. Die transportryers se bloed stol nie sommer in hul are nie en met moed en krag pak dié pioniers hierdie lewensbelangrike r...
Inspan
Dit is die jaar 1875 in Lourenço Marques. Die vervoer roetes na Suid-Afrika is nog ongebaan en vol lewensgevaarlike uitdagings. Die transportryers se bloed stol nie sommer in hul are nie en met moed en krag pak dié pioniers hierdie lewensbelangrike roetes aan. Piet Jordaan se reis verander handomkeer wanneer hy drie onbeplande passasiers saam met hom myne toe vervoer.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.