Jan en die Boontjierank
Tydsduur: 1h 27m
Ouderdomsbeperking: Geen
Jan verruil hul koei Matilda vir 5 boontjies. Sy ma skel en slaan hom want sy dink die boontjies is waardeloos en gooi in haar woede die boontjies by die deur uit. Die volgende oggend staan daar ‘n enorme boontjierank en Jan klim teen die boontjieran...
Jan en die Boontjierank
Jan verruil hul koei Matilda vir 5 boontjies. Sy ma skel en slaan hom want sy dink die boontjies is waardeloos en gooi in haar woede die boontjies by die deur uit. Die volgende oggend staan daar ‘n enorme boontjierank en Jan klim teen die boontjierank op en ontdek ‘n hele nuwe wêreld tussen die wolke.