Jan van Riebeeck: Volksverhaal vir Kinders

Tydsduur: 10m 32s
Ouderdomsbeperking: Geen
Jan van Riebeeck was ‘n besonderse man en word dikwels as die vader van die Afrikanervolk beskou. Hy het op 05 April 1652 met drie skepe, die Drommedaris, die Reiger en die Goede Hoop in die Kaap gearriveer met die opdrag om ‘n verversingstasie daar ...

Jan van Riebeeck was ‘n besonderse man en word dikwels as die vader van die Afrikanervolk beskou. Hy het op 05 April 1652 met drie skepe, die Drommedaris, die Reiger en die Goede Hoop in die Kaap gearriveer met die opdrag om ‘n verversingstasie daar te vestig.

Jan was ‘n vestingbouer, ‘n tuinman, ‘n landbouer, ‘n krygsman, ‘n koopman, ‘n ontdekker, ‘n onderhandelaar en die stigter van die beskawing in Suid-Afrika en die een wat die Christelike geloof hierheen gebring het.

In 1662, ná 10 jaar in die Kaap, het Jan van Riebeeck verder gereis om in ander dele van die wêreld te werk.

Regisseur

Vervaardiger