Karate Kallie

Vrygestel: 2009
Tydsduur: 1h 37m
Ouderdomsbeperking: Geen
Karate Kallie is ‘n 17-jarige oorgewig seun wat sukkel om by sy nuwe skool in te pas, sowel as aan te pas. Kallie word genadeloos geboelie deur die meisie op wie hy sy oog het se broer en sy vriende, maar Kallie laat sy boelies die loef afsteek.