Kersfees By die Koekemoers

Tydsduur: 39m 27s
Ouderdomsbeperking: Geen
Kersfees by die Koekemoers is ‘n komiese sowel as ‘n chaotiese affêre wanneer die ongenooide buurvrou, moeder se half-sussie wat ‘n alkoholis is en al drie die kinders se onkonvensionele metgeselle bymekaarkom vir kersete.