Keuses

Vrygestel: 2010
Tydsduur: 1h 23m
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Dag uit op die see verander skielik in ‘n tragedie wat daartoe lei dat die mense wat deur dié tragedie geraak word besef dat hulle beter keuses moet maak want keuses het reperkussies. Keuses is ‘n film oor keuses, vergifnis en versoening.