Kniediep

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Glyjakkals, ‘n private speurder, ‘n huurmotorbestuurder, ‘n prinses, ‘n sjimpansee en duur juwele sorg vir opwinding in hierdie komedie met Al Debbo en Don Leonard in die hoofrolle. Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie ve...

‘n Glyjakkals, ‘n private speurder, ‘n huurmotorbestuurder, ‘n prinses, ‘n sjimpansee en duur juwele sorg vir opwinding in hierdie komedie met Al Debbo en Don Leonard in die hoofrolle.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.