Koning Bloubaard

Tydsduur: 23m 42s
Ouderdomsbeperking: Geen
Prinses Cornelia is snobisties en veeleisend. Haar pa is moedeloos omdat sy haar neus optrek vir elke hubare edelman in die koninkryk. Hy besluit dat hy haar aan die eerste troebadoer wat by die paleis opdaag gaan gee om mee te trou. Die koning doen ...

Prinses Cornelia is snobisties en veeleisend. Haar pa is moedeloos omdat sy haar neus optrek vir elke hubare edelman in die koninkryk. Hy besluit dat hy haar aan die eerste troebadoer wat by die paleis opdaag gaan gee om mee te trou. Die koning doen sy woord gestand en Cornelia trou met ‘n reisende troebadoer. Cornelia vertrek teësinnig saam met haar nuwe man en soos altyd is Otto en Krokkie daar om ‘n ogie te hou oor die situasie. Cornelia swoeg en sweet en met die tyd saam verander sy van ‘n hoogmoedige prinses in ‘n nederige jong vrou. Cornelia is aangenaam verras wanneer sy besef wie haar man regtig is.