Kua
Vrygestel: 2022
Tydsduur: 3m 50s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Botanis kweek ‘n jong plantjie in sy kweekhuis, maar ten spyte van sy liefde en omgee vir die plantjie verlep die plantjie. Die botanis se oorbeskermende natuur rig meer skade aan as wat dit goed is vir die plantjie, en hy besef dat hy die plantji...
Kua
‘n Botanis kweek ‘n jong plantjie in sy kweekhuis, maar ten spyte van sy liefde en omgee vir die plantjie verlep die plantjie. Die botanis se oorbeskermende natuur rig meer skade aan as wat dit goed is vir die plantjie, en hy besef dat hy die plantjie sal moet vrylaat sodat die plantjie kan floreer.
Kua is ‘n studentefilm deur The Animation School.