Lenteblom

Vrygestel: 2013
Tydsduur: 1h 14m
Ouderdomsbeperking: 13
Die gemeenskap waarin Karen woon is gevul met mense met ongure gewoontes. ‘n Aand uit saam met haar vriendin ontaard vir Karen in ‘n nagmerrie. Wanneer Shaun terugkeer van sy opleiding in Noord-Wes provinsie is hy salig onbewus van wat met Karen gebe...

Die gemeenskap waarin Karen woon is gevul met mense met ongure gewoontes. ‘n Aand uit saam met haar vriendin ontaard vir Karen in ‘n nagmerrie. Wanneer Shaun terugkeer van sy opleiding in Noord-Wes provinsie is hy salig onbewus van wat met Karen gebeur het, en sy doen alles in haar vermoë om hom te vermy. Sal Shaun toelaat dat wat met Karen gebeur het hulle toekoms saam ruïneer?

Lenteblom het die volgende toekennings by die American Christian Film Festival gewen:
Beste internasionale film
Beste vollengte film
Beste Akteur: Brendon Daniels
Beste Aktrise: Alunchea Julies