Leo die Leeu
Tydsduur: 41m 54s
Ouderdomsbeperking: Geen
Leo die Leeu is die koning van die oerwoud, maar hy gedra homself soos ‘n regte boelie! Leo dink omdat hy die koning is het hy die reg om sy vriende te onderdruk, en hy sien glad nie eens raak dat daar ‘n groep jagters is wat besig is om die diere va...
Leo die Leeu
Leo die Leeu is die koning van die oerwoud, maar hy gedra homself soos ‘n regte boelie! Leo dink omdat hy die koning is het hy die reg om sy vriende te onderdruk, en hy sien glad nie eens raak dat daar ‘n groep jagters is wat besig is om die diere van die woud te vang en aan ‘n dieretuin te verkoop nie! Tooey, ‘n liefdevolle welpie, kom na Leo vir hulp nadat sy moeder ook gevang word. Die knorrige ou Leo neem vir Tooey halfhartig onder sy vlerk en belowe om te help om sy moeder te red. Toe Leo die diere van die oerwoud bymekaar roep om hom to help weier hulle. Hy leer sy les en besef hy sal sy verwaande maniere moet laat staan as hy wil hê sy vriende moet hom help om Tooey se moeder te red.