Liefste Veertjie
Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 30m
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Romantiese verhouding ontwikkel tussen Peet, ‘n mediese student in sy finale jaar, en Elaine ‘n oulike eerstejaarstudent. Elaine se pa wat dekaan van die mediese fakulteit is, is baie suksesvol in sy beroep en hy is allesbehalwe beïndruk met sy do...
Liefste Veertjie
‘n Romantiese verhouding ontwikkel tussen Peet, ‘n mediese student in sy finale jaar, en Elaine ‘n oulike eerstejaarstudent. Elaine se pa wat dekaan van die mediese fakulteit is, is baie suksesvol in sy beroep en hy is allesbehalwe beïndruk met sy dogter se doen en late.
Liefste Veertjie is gebaseer op die verhaal “Waar Liefde Begin” geskryf deur Chris Heyns.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
ZV
Zaza Vorster
HS
Hans Strydom
ZP
Zack du Plessis
ST
Steve du Toit
JB
Jan Bruyns
SL
Sann de Lange
IP
Ilse Potgieter
PN
Pauline de Necker
EW
Eddie de Waal
PM
Philip Markgraaff
CG
Carinda Greeff
MB
Magda van Biljon
AL
André Laubsher
JT
Johan du Toit
EH
Estelle Human
MV
Meyerlene Vogel
KB
Klaas de Boer
BM
Bessie Mentz
HE
Henry Eksteen
CT
Cas van Tonder
FB
Floors Beukes
PV
Pieter Viljoen
JW
Johan van Wyk