Majuba: Heuwel van die Duiwe

Vrygestel: 1968
Tydsduur: 1h 34m
Ouderdomsbeperking: 13
Majuba: Heuwel van die Duiwe is gebaseer op die Slag van Majuba. Dit handel oor ‘n klein, vasbeslote Boere-regiment, wat tydens die eerste Anglo Boereoorlog in 1881, die Engelse magte gestop het gedurende hul eerste opmars na Pretoria. Neem asseblie...

Majuba: Heuwel van die Duiwe is gebaseer op die Slag van Majuba. Dit handel oor ‘n klein, vasbeslote Boere-regiment, wat tydens die eerste Anglo Boereoorlog in 1881, die Engelse magte gestop het gedurende hul eerste opmars na Pretoria.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.