Miekie Muis In Die Galloppende Held

Vrygestel: 1928
Tydsduur: 6m 27s
Ouderdomsbeperking: Geen
Miekie Muis se dapperheid ken geen perke nie. Hy besoek ’n kantien, dans die tango met Mienie Muis en red haar uit die kloue van Pete, die kat. Dit alles op sy gallopende volstruis.