Môre, Môre
Vrygestel: 1973
Tydsduur: 1h 44m
Ouderdomsbeperking: Geen
Bach, ’n onderwyser, raak verlief of een van sy leerlinge, Lena. Lena se pa is gekant teen die verhouding en Dewald, met wie sy voorheen in ’n verhouding was, is jaloers op Bach en Lena se verhouding en doen alles in sy vermoë om hul verhouding te ve...
Môre, Môre
Bach, ’n onderwyser, raak verlief of een van sy leerlinge, Lena. Lena se pa is gekant teen die verhouding en Dewald, met wie sy voorheen in ’n verhouding was, is jaloers op Bach en Lena se verhouding en doen alles in sy vermoë om hul verhouding te vernietig.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.