My Broer Se Bril
Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 36m
Ouderdomsbeperking: Geen
Op die dag van hul pa se begrafnis maak Adriaan van der Byl se tweelingbroer, Paul, ná 20 jaar sy verskyning. Die bepalings van die testament vang almal onkant, die familievete verdiep en donker geheime word ontbloot op die van der Byl-landgoed.
Ne...

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.