My Eerste Bybel: Die Verhaal van die Geboorte van Jesus
Tydsduur: 25m 33s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die wêreld het rede tot juiging met die geboorte van die uitverkore koning Jesus, Seun van God. Geniet die wonderverhaal van die geboorte van Jesus, ‘n verhaal gevul met uitdagings en hoop.