n Plan Is 'n Boerdery
Vrygestel: 1954
Tydsduur: 1h 8m
Ouderdomsbeperking: Geen
Neef Wessel en neef Frederik beland op ’n eksentrieke boer se plaas. Die boer is erg bekommerd dat hulle sy stoetbul skade sal berokken. Op sy vader en dogter se aandrang laat die boer hulle toe om op die plaas aan te bly. Frederik raak handig op die...
n Plan Is 'n Boerdery
Neef Wessel en neef Frederik beland op ’n eksentrieke boer se plaas. Die boer is erg bekommerd dat hulle sy stoetbul skade sal berokken. Op sy vader en dogter se aandrang laat die boer hulle toe om op die plaas aan te bly. Frederik raak handig op die plaas, maar Wessel bestee eerder sy tyd om by Cecile aan te lê. Frederik, op sy beurt, raak op die buurman se dogter verlief en slaag daarin om die jarelange kloof tussen die bure te oorbrug.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Akteurs
JB
Jimmy Boonzaaier
GB
Gert van den Bergh
TK
Trudi Kestell
JN
James Norval
FB
Frederik Burgers
EM
Esther Mentz
PH
Pieter Hauptfleisch
JB
Jan Bruyns
DG
Delvina Govea
VT
Vlokkie du Toit
TK
Taffy Kikillus
NC
Nico Carstens
DS
Die Hendrik Susan-Orkes
DB
Die Petersen Broers
DO
Die Proctor Mondfluitjie Orkes