Naamlose Woord

Vrygestel: 2019
Tydsduur: 1h 29m
Ouderdomsbeperking: Geen
Die pragtige en uiters talentvolle Anja studeer visuele kuns aan Tukkies met behulp van ‘n beurs, en sy is die top student in haar klas. Haar hartseer verlede lei egter daartoe dat Anja vinnig vir die verkeerde kêrels val. Anja en Juan-Luke se verhou...

Die pragtige en uiters talentvolle Anja studeer visuele kuns aan Tukkies met behulp van ‘n beurs, en sy is die top student in haar klas. Haar hartseer verlede lei egter daartoe dat Anja vinnig vir die verkeerde kêrels val. Anja en Juan-Luke se verhouding ly skipbreek wat daartoe lei dat sy haarself en haar studies verwaarloos. Anja het egter nog nie haar les geleer nie en sy val vinnig vir Ruan met die mooi blou oë. Die afspraak met Ruan ruk handuit en ‘n vreemdeling kom tot haar redding. Naamlose Woord vertel die verhaal van hartseer en trauma, maar ook dat elke dag ‘n goeie dag is vir vergifnis en ‘n nuwe begin.