Nooi van My Hart
Vrygestel: 1959
Tydsduur: 1h 27m
Die mynmagnaat, Nick du Preez, se dogter Cora is vasbeslote om ‘n maand deur te kom met slegs 50 pond sodat sy met Ferdie kan trou. Cora huur ‘n goedkoop woonstel, tel die sente af en probeer gewoond raak aan haar “nuwe” lewenstandaard.
Nooi Van My...

Nooi Van My Hart was die eerste Afrikaanse musiekrolprent wat in kleur verfilm was.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.