Om Bang Te Wees
Tydsduur: 23m 44s
Ouderdomsbeperking: Geen
Jan is ‘n skrynwerker wat vir niks bang is nie en hy wil graag weet hoe dit voel om bang te wees. Jan se pa sê hy moet huis verlaat en gaan uitvind wat daar is in die wye wêreld is waarvoor hy bang kan wees. Krokkie en Otto vergesel Jan. Op ‘n dorpie...
Om Bang Te Wees
Jan is ‘n skrynwerker wat vir niks bang is nie en hy wil graag weet hoe dit voel om bang te wees. Jan se pa sê hy moet huis verlaat en gaan uitvind wat daar is in die wye wêreld is waarvoor hy bang kan wees. Krokkie en Otto vergesel Jan. Op ‘n dorpie hoor hulle daar is net een plek wat Jan bang sal maak en dit is die spook kasteel waar die koning se dogter al 7 jaar lank aangehou word. Geen van die monsters wat Jan in die spook kasteel teëkom maak hom bang nie en hy slaag daarin om die prinses te bevry. Toe die koning vir Jan sê hy mag die prinses soen besef hy dat hy wél bang is vir iets en dit is om die prinses te soen. Kom kyk saam met ons of Jan sy vrees sal oorkom.