Oupa en die Plaasnooientjie
Vrygestel: 1960
Tydsduur: 1h 15m
Ouderdomsbeperking: Geen
Oupa Koos besluit dat sy kleindogter van die platteland stadsmaniere moet aanleer en die beste manier om dit reg te kry is vir haar om by hom en die res van die familie in te trek. Die huishouding word op sy kop gedraai en die familie is nie beïndruk...
Oupa en die Plaasnooientjie
Oupa Koos besluit dat sy kleindogter van die platteland stadsmaniere moet aanleer en die beste manier om dit reg te kry is vir haar om by hom en die res van die familie in te trek. Die huishouding word op sy kop gedraai en die familie is nie beïndruk met die plaasnooientjie se doen en late nie, maar diegene wat saakmaak aanvaar haar vir wie sy is.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.