Out of Hand

Vrygestel: 2024
Tydsduur: 3m 5s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die wetenskaplike, Dr. Victor von Thalamus, is dag in en dag uit doenig in sy laboratorium en op ‘n dag vervolmaak hy ‘n meganiese arm. Hy laat die arm in die toesig van Bunsen, sy klein brein assistent. Bunsen is stom geslaan toe hy besef dat die ar...

Die wetenskaplike, Dr. Victor von Thalamus, is dag in en dag uit doenig in sy laboratorium en op ‘n dag vervolmaak hy ‘n meganiese arm. Hy laat die arm in die toesig van Bunsen, sy klein brein assistent. Bunsen is stom geslaan toe hy besef dat die arm lewendig is.

Out of Hand is ‘n studentefilm deur The Animation School.