Pappa Lap

Vrygestel: 1971
Tydsduur: 1h 29m
Ouderdomsbeperking: Geen
Krissie se pa is ‘n wewenaar en sy is ’n enigste kind. Hulle leef eenvoudig en het nie veel nie, maar Krissie droom van ’n spierwit matriekafskeidrok. Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde...

Krissie se pa is ‘n wewenaar en sy is ’n enigste kind. Hulle leef eenvoudig en het nie veel nie, maar Krissie droom van ’n spierwit matriekafskeidrok.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.