Pens en Pootjies

Vrygestel: 1974
Tydsduur: 1h 22m
Ouderdomsbeperking: Geen
’n Joernalis is vasbeslote dat daar ’n komplot gesmee word om Johannesburg se ekonomie tot ’n stilstand te bring. Haar redakteur wil niks weet daarvan dat daar ’n komplot gesmee word nie en dring daarop aan dat sy fokus op die broers van Hensdingen w...

’n Joernalis is vasbeslote dat daar ’n komplot gesmee word om Johannesburg se ekonomie tot ’n stilstand te bring. Haar redakteur wil niks weet daarvan dat daar ’n komplot gesmee word nie en dring daarop aan dat sy fokus op die broers van Hensdingen wat die wedren gewen het.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.