Plaasmuis en Stadsmuis
Tydsduur: 7m 5s
Ouderdomsbeperking: Geen
Plaasmuis en Stadsmuis is vriende van hul kinderdae af. Stadsmuis stuur vir Plaasmuis ‘n briefie om te sê dat hy by hom op die plaas gaan kom kuier. Sal Stadsmuis kan aanpas op die plaas en hoe sal Plaasmuis daarvan hou om in die stad te kuier? Kom k...
Plaasmuis en Stadsmuis
Plaasmuis en Stadsmuis is vriende van hul kinderdae af. Stadsmuis stuur vir Plaasmuis ‘n briefie om te sê dat hy by hom op die plaas gaan kom kuier. Sal Stadsmuis kan aanpas op die plaas en hoe sal Plaasmuis daarvan hou om in die stad te kuier? Kom kyk saam en vind uit.