Preek
Tydsduur: 1h 43m
Ouderdomsbeperking: 16
Lourens is ‘n teologie student wat glo dat enkele individue ‘n verskil kan maak. Hy leef hierdie beginsel uit wanneer sy sterwende stiefpa, Bertus, vir hom vertel dat hy voorheen getroud was en ‘n seun, Egbert, het. Lourens wil dinge beter maak vir s...
Preek
Lourens is ‘n teologie student wat glo dat enkele individue ‘n verskil kan maak. Hy leef hierdie beginsel uit wanneer sy sterwende stiefpa, Bertus, vir hom vertel dat hy voorheen getroud was en ‘n seun, Egbert, het. Lourens wil dinge beter maak vir sy sterwende stiefpa daarom spoor hy Egbert op sodat Egbert en sy pa kan versoen voordat Bertus sterf. Lourens leer egter dat geen goeie daad ongestraf bly nie.
Regisseur
Vervaardiger
Akteurs
WP
Wessel Pretorius
JF
Johan Falck
PP
Pine Pienaar
LJ
Laura Jonck
JW
Juane van der Westhuizen
BM
Banie van der Merwe
FH
Frans Hamman
JA
Jaco van As
JM
Johan Marnewick
FR
Freddie le Roux
BA
Beer Adriaanse
LM
Lafras Mouton
CC
Charl Campher
CT
Corne Tofte
TL
Thuys Lourens
RH
Ruan de Hart
SF
Stephan Fourie
MM
May Marnewick
MT
Marius Titus
AW
Andre Williams
AV
Amanda van der Vyver
GM
Gideon Murray
PP
Philip du Plessis
BC
Bernard Coetzee