Prentjies

Tydsduur: 17m 12s
Ouderdomsbeperking: 16
Die afsterwe van haar pa verander die landskap van Kayla se wêreld na een van hartseer en pyn wat sy demonstreer met ‘n lemmetjie op haar vel, die stille getuienis van ‘n tiener wat gebroke is. Kevin verstaan haar hartseer en pyn, sy omgee en onderst...

Die afsterwe van haar pa verander die landskap van Kayla se wêreld na een van hartseer en pyn wat sy demonstreer met ‘n lemmetjie op haar vel, die stille getuienis van ‘n tiener wat gebroke is. Kevin verstaan haar hartseer en pyn, sy omgee en ondersteuning sit Kayla op die herstelpad want gedeelde pyn maak mense heel.