Raponsie
Tydsduur: 24m 4s
Ouderdomsbeperking: Geen
Prins Egmund is verlief op Raponsie wat deur die nare heks in ‘n toring gevange gehou word. Prins Egmund wil Raponsie help om te ontsnap en Okkie en Krokkie is daar om te help.