Rita Se Groot Trek
Vrygestel: 2020
Tydsduur: 3m 40s
Ouderdomsbeperking: Geen
Klein Rita mag nie die Voortrekkerkamp verlaat nie en tydens ‘n vervelige middag word die kamp op sy kop gedraai.
Rita se Groot Trek is ‘n studentefilm deur The Animation School.