Rocket Boys
Vrygestel: 2018
Tydsduur: 4m 45s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Jongman is gaande oor die ruimte. Hy en sy pa gaan op talle avonture saam en op ‘n dag verskyn daar ‘n vuurpyl op die horison. Toegang tot die vuurpyl word verkry deur ‘n sleutel wat helder skyn, maar met die koms van die vuurpyl het die pa se sle...
Rocket Boys
‘n Jongman is gaande oor die ruimte. Hy en sy pa gaan op talle avonture saam en op ‘n dag verskyn daar ‘n vuurpyl op die horison. Toegang tot die vuurpyl word verkry deur ‘n sleutel wat helder skyn, maar met die koms van die vuurpyl het die pa se sleutel verdof en slegs die seun kon toegang verkry tot die vuurpyl.
Vuurpyl Seun is ‘n studentefilm deur The Animation School.