Rooikappie

Tydsduur: 24m 16s
Ouderdomsbeperking: Geen
Rooikappie loop deur die bos om vir haar siek ouma te gaan kuier. Op haar pad ontmoet sy Krokkie en Otto, sy ontmoet ook vir wolf, maar sy besef nie dat wolf gevaarlik is nie en sê vir hom waarheen sy op pad is. Wanneer Rooikappie by haar ouma se hui...

Rooikappie loop deur die bos om vir haar siek ouma te gaan kuier. Op haar pad ontmoet sy Krokkie en Otto, sy ontmoet ook vir wolf, maar sy besef nie dat wolf gevaarlik is nie en sê vir hom waarheen sy op pad is. Wanneer Rooikappie by haar ouma se huis arriveer besef sy heeltemal te laat wat aangaan. Gelukkig kom Krokkie en Otto kom tot haar redding.

Gebaseer op die sprokies van Jakob en Wilhelm Grimm.