Rooikappie 2

Tydsduur: 45m 15s
Ouderdomsbeperking: Geen
Rooikappie neem ‘n piekniekmandjie gevul met lekkernye na haar ouma toe. Op pad na haar ouma ontmoet sy talle nuwe dierevriende, onder andere ‘n sluwe wolf wat haar en haar ouma skade wil aandoen. Met die hulp van haar nuwe vriende slaag Rooikappie d...

Rooikappie neem ‘n piekniekmandjie gevul met lekkernye na haar ouma toe. Op pad na haar ouma ontmoet sy talle nuwe dierevriende, onder andere ‘n sluwe wolf wat haar en haar ouma skade wil aandoen. Met die hulp van haar nuwe vriende slaag Rooikappie daarin om die wolf se skerp kloue te ontduik.