Salomien

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 22m
Ouderdomsbeperking: Geen
Salomien word tot 3 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op haar man, Ernst, maar sy kan niks onthou van die aand se gebeure nie. In die tronk moedig dominee Chris haar aan om haar gedagtes neer te skryf en stadig maar seker slaag Salomien daa...

Salomien word tot 3 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op haar man, Ernst, maar sy kan niks onthou van die aand se gebeure nie. In die tronk moedig dominee Chris haar aan om haar gedagtes neer te skryf en stadig maar seker slaag Salomien daarin om te onthou wat die nag van 07 Mei gebeur het.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.