Sarah

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 18m
Ouderdomsbeperking: Geen
Karel Hansen, ‘n voortvlugtende moordenaar wat in die Kalahari soek na ‘n hawe vir sy ingehokte wese, se pad kruis met dié van Sarah. Sarah is ‘n jong weduwee wat alleen op haar plaas tussen die sandduine en die Khoisan gemeenskap woon. Stuk vir stuk...

Karel Hansen, ‘n voortvlugtende moordenaar wat in die Kalahari soek na ‘n hawe vir sy ingehokte wese, se pad kruis met dié van Sarah. Sarah is ‘n jong weduwee wat alleen op haar plaas tussen die sandduine en die Khoisan gemeenskap woon. Stuk vir stuk slaan sy Karel se hoekpale en bakens plat sodat die woestynsand oor sy paaie kan vee.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.