Seun van die Wildtemmer
Vrygestel: 1973
Tydsduur: 1h 28m
Ouderdomsbeperking: Geen
Twee dekades nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ‘n leeu aangeval is, keer sy seun Rupert terug saam met Tiengtong, ‘n plaaswerker. Rupert wil die vervalle plaas weer regruk, maar net soo...
Seun van die Wildtemmer
Twee dekades nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ‘n leeu aangeval is, keer sy seun Rupert terug saam met Tiengtong, ‘n plaaswerker. Rupert wil die vervalle plaas weer regruk, maar net soos jare tevore het hy sonde met die bure en raak hy verlief op die dogter, Ankia. Om sake te vererger het Rupert ‘n mededinger wie se jaloesie geen perke ken nie.
*Neem asseblief kennis dat hierdie film uit die argief kom en dat dit in standaard definisie verfilm was, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie.
Ons is baie trots op ons biblioteek van Afrikaanse kykgenot uit die argiewe, geniet die nostalgie saam met ons.