Sien Jou Môre
Vrygestel: 1970
Tydsduur: 1h 25m
Ouderdomsbeperking: Geen
Dis die sestigerjare en twee studente, Tien en Nelia, is verlief. ’n Vriendin sterf aan ’n oordosis dwelms en kort daarna pleeg haar vriend selfmoord. Tien glo ’n professor is vir albei se dood verantwoordelik en ’n konfrontasie ontstaan tussen die m...
Sien Jou Môre
Dis die sestigerjare en twee studente, Tien en Nelia, is verlief. ’n Vriendin sterf aan ’n oordosis dwelms en kort daarna pleeg haar vriend selfmoord. Tien glo ’n professor is vir albei se dood verantwoordelik en ’n konfrontasie ontstaan tussen die mans wat tot ’n tragedie lei.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.